Marga van Zyl

Hoërskool Upington

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek dink my vurige persoonlikheid wou ek graag in my rok uitbeeld. Vandat ek klein was het als wat blink my gefassineer. Ek het n groot liefde vir die kleur turkoois, en toe ek die kombinasie van kleure op die lap sien het my hart behoorlik gebons. Ek wou graag vlam patrone aan die bokant uitbeeld en die materiaal was perfek daarvoor. Die eindproduk was als en nog meer waaroor ek gedroom het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

27/9/2023

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Natasha Joubert se rokke was verseker my insprirasie. Die deursigtigheid van die mesh saam met die blink was my droom in realiteit.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Verseker die blink bokant en my rug!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media