Marezaan Pelser

Hoërskool Centurion

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het gekies vir 'n materiaal en rok wat uit Türkiye afkomstig is en bekendstaan as een van die beste tekstiele ter wêreld. Hierdie keuse het ek spesiaal gemaak omdat ek 'n liefde het vir rosegold en omdat dit kleur pas by my ligte vel. Dit is vir my belangrik om op my matriekafskeid 'n unieke en persoonlike voorkoms te hê, en hierdie materiaal en kleur verteenwoordig my styl en persoonlikheid op 'n besondere manier en om myself met selfvertroue en trots te vertoon in hierdie pragtige rok. Baie dankie aan Sarie tydskrif vir die geleentheid om my ervaring met julle te deel!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir die rok was iets klasiek en elegant met n moderne uniekheid

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die korset bo deel en die rose gold blinkers op die rok is my gunsteling deel van my rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media