Marcelle Saayman

Marcelle Saayman Marcelle Saayman Marcelle Saayman

Ouderdom

18

Tuisdorp

Witbank

Skool en dorp/stad van skool

HTS Middelburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was om net myself te wees. Ek wou ’n rok hê waarin ek mooi en selfversekerd en soos 'n prinses te kon voel, sonder dat dit oordadig is.Die diep groen kleur, blink materiaal en fyn detail het vir my die perfekte kombinasie van elegant en uniek gegee. Ek het gehou van die kombinasie van die styfpassende lyfie, vloeiende onderstuk en hoë slit, omdat dit die rok ’n moderne en selfversekerde voorkoms gee. My doel was om ’n rok te kies waarin ek mooi, gemaklik en selfversekerd kon voel op my matriekafskeid en ek wou op my matriekafskeid soos die beste weergawe van myself voel en lyk.Vir my is dit nie net ’n matriekafskeidrok nie. Wanneer ek hierdie rok dra, sien hoe ver ek gekom het en ‘n hoofstuk afsluit en weet ek gaan met ‘n nuwe hoofstuk begin.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media