Maja Thorpe

Hoër Meisieskool La Rochelle

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok verander van kleur sodra die beligting verander. My skitterende rok wys dan pienk, blou, goud en silwer.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, Hoër Meisieskool La Rochelle

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My pa het baie van die rok gehou en na sy afsterwe, as gevolg van kanker, wou ek die rok op my matriekafskeid dra om hom te eer. Ek wou ook 'n rok hê wat mense se koppe sou laat draai en dit het my rok ook gedoen!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel was die vertooning van al die verskillende kleure en ook hoe my rok van agteraf gelyk het.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media