Maderiek van Wyk

HTS John Vorster

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het die voorreg gehad om met baie "pinterest" idees na my ontwerper, Diaan Daniels, toe te gaan. Ek sou nooit kon dink dat die eind resultaat so asemrowend sou wees nie! Dit was ook glad nie wat ek oorspronklik in gedagte gehad het nie maar net soveel beter.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die idee wat ek al vir jare gehad het was nie hoe dit uitgedraai het nie, ek het met elke keer se pas net meer verlief geraak op my rok. Ek het beslis ń nuwe kant van myself geleer en dit het my as mens baie inspireer.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Daar is nie een deel wat ek kan uitsonder nie! My rok as geheel is beslis my gunsteling. Elke gedeelte het mekaar aangevul en die rok pragtig laat lyk.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media