Lynnelle Gouws

Hoërskool Ben Viljoen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My droomrok was n kombinasie van 3 gunstelinge wat deur n ontwerper bymekaar gevoeg is. Die kleur van die rok was nie my eerste keuse nie, maar dit het min oortuiging van die ontwerper geneem om my te oortuig dat die kleur my gelaat sal komplimenteer.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Ben Viljoen

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou elegant lyk en eg aan myself wees! Ek hou van iets bietjie meer dramaties.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My lang sleep en die perfekte afronding op my bostuk wat ek met gemak kon dra, ek is ook mal oor die blink wat subtiel deurgekom het en nie die hele ontwerp oorgeneem het nie.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media