Luchenka Oosthuizen

Teneo

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is uniek. Ek het drie foto's gevat en gekombineer in een. Die bokant van my rok se sparkle beeld my sprankelende persoonlikheid uit. Die slit beeld my vroulikheid uit. Die kleur is n sagte pienk nes ek want ek is baie sag geaard. Gemaklikheid was nog altyd belangrik vir my daarom kan ek my romp los maak en net in die een stuk loop.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Teneo

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het baie matriekafskeid rokke gesien van verskei skole waar ek alles wat ek van gehou het gevat het en in my eie persoonlikheid verander het. Ek het ook na foto's van voorige jare se tydskrifte gekyk waar dit ook my n idee gegee het van hoe ek my rok soek.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die bokant asook die broek gedeelte wat in een stuk gemaak is

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media