Luany Schoeman

Hoërskool Jim Fouché

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Jim Fouché

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het inspirasie gekry uit die idee van koninlike elegansie en eenvoud. Ek wou hê my rok moes klassiek en tydloos wees, maar steeds uitstaan, daarom het ek genies vir hierdie helder koningsblou kleur. Die glans van die materiaal en die eenvoudige snit weerspieël vir my 'n kombinasie van selfvertroue en vroulikheid. Ek het ook gekies omdat dit gemaklik is en om die aand te geniet.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my matriekafskeidrok was beslis die kleur. Die helder koningsblou het dadelik uitgestaan en laat my spesiaal voel. Dit het perfek gelyk teen my veltoon en het regtig gesorg dat ek uitstaan op die aand. Ek was ook mal oor hoe elegant die materiaal geval het, dit het gevoel asof ek in 'n sprokie was.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-10

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media