Luany Schoeman

Hoërskool Jim Fouché

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Jim Fouché

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Die rok is 'n koninklikblou satynagtige materiaal wat elegant glinster en 'n formele, selfs luukse voorkoms gee. Die ontwerp is eenvoudig maar stylvol, met dun bandjies, 'n V-nek an 'n vloeiende romp wat mooi val. 'n Ligblou detail om die middellyf voeg tekstuur en balangstelling by sonder om die rok te oorlaai.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het inspirasie gekry uit die idee van koninlike elegansie en eenvoud. Ek wou hê my rok moes klassiek en tydloos wees, maar steeds uitstaan, daarom het ek genies vir hierdie helder koningsblou kleur. Die glans van die materiaal en die eenvoudige snit weerspieël vir my 'n kombinasie van selfvertroue en vroulikheid. Ek het ook gekies omdat dit gemaklik is en om die aand te geniet.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My gunsteling deel van my matriekafskeidrok was beslis die kleur. Die helder koningsblou het dadelik uitgestaan en laat my spesiaal voel. Dit het perfek gelyk teen my veltoon en het regtig gesorg dat ek uitstaan op die aand. Ek was ook mal oor hoe elegant die materiaal geval het, dit het gevoel asof ek in 'n sprokie was.

Datum van matriekafskeid

2025-10-10

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media