Luané Louw

Welkom-Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Min kies die kleur geel en dit het perfek by die kleur van my blas vel gepas. My idee was om uit te staan en kombinasies van patrone was bymekaar gebring om hierdie rok te skep.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was om uit te staan en uniek te wees. Vandag is die keuses van meeste meisies om hule rok rooi,swart of navy blou te maak. Ek het toe die keuse gemaak om n kleur te kies wat uniek is en wat my bo almal sal laat uitstaan en wat mense se koppe sou laat draai. Vir my was my rok n refleksie van my menswees en persoonlikheid.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling gedeelte van my rok sal verseker wees dat ek my boonste slee kon af haal. Ek het my mede matrikulante 2 keer verras met 2 uitrustings in 1.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media