Luane Fick

Luane Fick Luane Fick Luane Fick

Ouderdom

18

Tuisdorp

Reitz

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Reitz

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het nog altyd van groen gehou soo ek het dadelik geweet ek soek groen, ek gaan eerlik wees ek het geweet ek soek daardie rok van graad 7 af . Ek is mal oor uniek wees en dit was presies wat ek gegaan het voor die rok bestaan uit twee verskillende rok patroone, maar dit was presies wat ek wou gehaat het n oop rug en vlyend onder kant met n unieke bolyf. My grootste inspirasie is die natuur, die rok laat my dink aan rustigheid en varsheid . Ek het daarom besluit om ’n sagte groen kleur vir die rok te gebruik.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media