Lua Brand

Charlie Hofmeyr

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok kan beskryf word as n lente-sprokiesverhaal. Toe dit kom by die materiaal, het die blomme en blare patroon dadelik my oog gevang en ek het geweet dit is wat ek soek!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Charlie Hofmeyr

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou iets vrolik en uniek hê, maar heel belangrikste ‘n rok wat pas by wie ek is. Na ń lang gesoek en vele rok aanpassings later, het ek hierdie rok se ontwerp gesien en dit my eie gemaak. My eie feetjie-prinses rok!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Definitief die blomme en blare materiaal en die “puffy princess” effek van die valle.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media