Lu-Rika Helberg

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het lank gesit en wonder oor hoe my rok gaan lyk.Al wat ek werklik geweet het was dat ek iets "anders" wou hê as wat al vantevore gedoen is.My rok bestaan uit drie dele,die bostuk met ñ kant rug,ñ chiffon romp met kant om die buite-nate van die romp en ñ broekie.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die oranje kleur van n sonsondergang op die horison.Ek wou ook iets hê vir my matriekafskeid wat by my as persoon pas,iets waarin ek gemaklik sou wees.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die helder kleur

Datum van matriekafskeid?

2023-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media