Lu-Mari Goodes

Hoërskool Heilbron

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Elke kristalkraal was noukeurig geplaas en met die hand toegewerk.'n Verskeidenheid kristal krale was gebruik om 'n unieke lyfie te skep.Om die rok in skakerings van haaivin, eend-eier en cerulean cretes te plaas,vorm 'n grillerige effek en'n unieke kleur.'n Lae rug wat die vloei van kristal krale vasvang en 'n sleep.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Heilbron

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ons almal droom as jong meisie oor jou matriekafskeid en my droom was altyd om my rok te laat ontwerp deur Werner Dey en daarom was hy my inspirasie,want hy het my laat glo ek behoort te skitter soos my rok skitter.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunstelling deel van my rok was al die kristalle wat geskitter het in die lig.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media