Lovelle Hoar

Hoërskool Randburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die kleur van my rok is cream, ek wou vir ń neutrale kleur gaan waarby ek ander kleure kon byvoeg met blomme. My rok is ń oorspronklike ontwerp in ń boheemse styl wat uitgebeeld word deur hekelwerk wat in die rok geinkorporeer is. Ek het besluit om hekelwerk, tule en satyn te gebruik om die rok te maak omdat ek verskillende teksture op my rok wou hê.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was dat ek wou eg bly aan myself en wie ek is as mens. Ek wou gehad het my rok moes my persoonlikheid en my styl uitbeeld en iets wees waarin ek gemaklik is en baie mooi voel. Ek is ook baie lief vir die natuur en ek wou dit op ń manier by my voorkoms inkorporeer daarom het ek blomme in my hare gesit.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die rok se moue is een van my gunsteling gedeeltes. Asook die feit dat die rok so vloeiend as ek beweeg en dans.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media