Lorika Huisamen

Lorika Huisamen Lorika Huisamen Lorika Huisamen

Ouderdom

18

Tuisdorp

Brackenfell Protea Hoogte

Skool en dorp/stad van skool

Paarl Gimnasium

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het ’n boekie gehad waarin ek al my idees vir matriekafskeidrokke geskets het. Soos wat my idees ontwikkel het, het die ontwerp n paar keer verander voordat ek uiteindelik by die finale ontwerp uitgekom het, waarmee ek nooit gelukkiger op kon wees nie. Ek het nog altyd van
'n rooi rok gehou en het al van Graad 8 af geweet dat ek 'n rooi rok vir my matriekafskeid wil hê. My metgesel het egter 'n blou vragmotor gehad wat hy vir ons matriekafskeid laat regmaak het.
Daarna wou ek nie van die rooi ontslae raak nie, maar ek wou ook die blou van die vragmotor by my rok inbring. Daarom het ek besluit om 'n rok met twee kleure, rooi en blou, te ontwerp.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media