Loené Olivier

Klerksdorp Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Eenvoudig maar Stylvol

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Klerksdorp Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Kobus Rautenbach was my inspirasie want hy het my gehelp die rok ontwerp wat die beste by my pas en wat my persoonlikheid beskryf.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die swart romp met die slee

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media