Lize Stapelberg

Waterbergskool vir CVO

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Waterbergskool vir CVO

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het besluit om bietjie uit my gemak zone te tree en die rok van my drome te kies, 'n styl wat ek nog nooit probeer het nie. Die rok was net vir my asemrowend en maak nie saak na hoeveel ander rokke ek gekyk het nie ek kon nie die rok uit my kop kry nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok is moeilik om net een deel te kies. Van die kleur, die styl tot die materiaal was alles net vir my soos die van 'n sprokie. Maar die rug van my rok is verseker wat vir my die appelkar omgegooi het.

Datum van matriekafskeid?

2025-09-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media