Lize Botha

Sentraal Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die goue- sjampanje kleur met die groot goue blom kant is uniek en die kant is self deur die ontwerper "custom made" so daar is niemand anders wat dit het nie. Die mermaid styl met lang sleep is so elegant en stylvol en vertoon mooi op al die regte plekkies. Asemrowend gevoel in my rok..

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Sentraal Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek hou van ou styl elegante rokke wat jou kurwes mooi kan vertoon op al die regte plekke. Nie almal het klein heupe en plat boudjies nie.Ek het die mooiste Instagram trourok gesien met die blompatroon en geweet dit is waarvan ek af gaan werk. Dit was my inspirasie en toe word dit realiteit.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die ontwerp met die lang sleep en groot goue blomme. Dit het so mooi geblink en vertoon op die loopplank. Dit was 'n "classic" mermaid patroon met die pragtige lap wat nooit weer gekry gaan word nie want dit was "custom" gemaak.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media