Lize Ackerman

Hoërskool Fichardtpark

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is mal oor my rok en die maroon/rooi kleur is my gunsteling. Ek wou 'n gemaklike rok gehad het waarin ek soos 'n prinses voel en lyk.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Fichardtpark

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou 'n stylvolle rok hê wat gemaklik pas en nog steeds by my ouderdom pas. Ek wou gemaklik in my rok kan beweeg en dans en steeds voel asof ek dat ek uniek is selfs op die atletiekbaan, waar ek baie van my tyd spandeer.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Om die rok aan te pas en te besef, wow hierdie rok is net vir my

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media