Liya Fourie

Jim Fouché Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My droom rok , vat my terug na die dae van swart manelpakke , fietse lyfies wat regop in 'n korset met 'n sambreeltjie in die park stap saam met haar geliefde. Die Nasionale Letterkunde Museum in Bloemfontein met se outydse sjarme , het my prentjiemooi rok volmaak afgerond.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Jim Fouché Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was my ouma se trourok , wat ook 'n korset gehad het, ek het haar nooit geken nie , maar almal sê ek lyk net soos sy.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Elke keer wat ek gaan pas het , het die prentjie wat in my kop was 'n werklikheid geword.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-06

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media