Lise de Villiers

Hoër Meisieskool Bloemhof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoër Meisieskool Bloemhof

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou iets hê wat tydloos en uniek is, iets wat my persoonlikheid weerspieël: sterk maar elegant. Die inspirasie van die kleur het gekom uit my liefde vir die natuur. Ek wou hê die rok moes my laat voel soos die beste weergawe van myself en niemand anders nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Definitief die detail op die bo-stuk: die kombinasie van die glans voor en die deursigtigheid agter. Die manier waarop die patrone saam na onder loop en hoe die rok my natuurlike vorm volg sonder om ongemaklik te wees.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-01

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media