Lisa van Rensburg

HMS Bloemhof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die koningsblou geborduurde rok het gekrulde blare detail wat hoop op rank tot in 'n halternek. Die nousluitende rok het glimmende lyne wat vertikaal verloop. Die rok is afgerond met 'n simmetriese slip, lae rug en sleep. Ilse Roux van ilse_roux_bridal se ongelooflike talent het gelei tot die prag skepping.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Paarl Gimnasium

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My oorspronklike ontwerp asook kleur keuse het totaal verander toe ons op die ongelooflike koningsblou materiaal afgekom het! Die materiaal het ons gelei tot die besonderse onwerp van die nousluitende rok met die halternek, lae rug en simmetriese slip.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die vertikale glimmende lyne van my rok asook die simmetriese slip het my baie stylvol en elegant laat voel. Die gekrulde blare wat op rank tot in 'n halternek het 'n sterk fokuspunt geskep wat my bou oë en blonde hare beklemtoon het.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media