Lisa – Marie Tesnaar

Hoër Volkskool, Potchefstroom

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ontwerp uit drie verskillende rokke wat almal onder die kategoriee sprokiesverhaal val. Die lig blou kleur is geïspireerd omdat dit van my gunstelling kleure is. Die detail op my rok is alles sagte wit blommetjies met klein kraaletjies aan die binnekant.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoër Volkskool, Potchefstroom

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was deur drie ontwerpstyle, elkeen met hulle eie unieke styl wat mooi een geword het. In my eerlike opinie, voel ek die rok was op my persoonlikheid gebaseer, en dit het my as mens baie uitgebeeld.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die “detail” op my korset gedeelte

Datum van matriekafskeid?

2023-10-11

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media