Lisa Loubser

Helpmekaar Kollege

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ń elegante glitter bottel groen fantasie! Met ń slit by die been en ń een skouer bo-kant beklemtoon dit my rooi hare en my persoonlikheid. Die ontwerp is elegant maar die glitter en bling lê klem op my sprankelende persoonlikheid!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Helpmekaar Kollege

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou nog altyd ń groen elegante matriekafskeid rok gehad het! My inspirasie was my sussie se matriekafskeid rok in 2020. Ek wou nie presies soos sy lyk nie maar ek dra altyd groen omdat ek rooi hare het en ek is mal oor WOW factors en bling. Met dit gesê so het Anel Botha my gehelp om my droom matriekafskeid rok te ontwerp!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Al die afwagting na die groot dag en die finale fitting waar ek met n glimlag op my gesig verlief geraak het op die finale ontwerp!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media