LISA DYASON

HOERSKOOL DIRKIE UYS

Tuisdorp

MOORREESBURG

Skool

HOERSKOOL DIRKIE UYS

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Scarlett Fashion / Cape Town

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Die kleur van die rok het my oë se kleur mooi uitgebring.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die rok het my persoonlikheid uitgebring, iets wat ek weer en weer sal kan dra.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Ek kan nie iets kies nie, van die busrit tot die venue, die lag saam my vriende, die dans sonde skoene.

Planne vir na matriek

BSc Degree / Stellenbosch

Gunsteling woord in Afrikaans

Skoonheid

Datum van matriekafskeid

2025-07-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media