Linmari Visser

Outeniqua Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was ‘n rooi, lang vloeiende rok met ‘n interessante skouer ontwerp.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Outeniqua hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was die rooi tapyt. Ellegansie en tydloos.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur, en skouers.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-07

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media