Linki Viljoen

Hoërskool Schoonspruit

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ontwerp deur Le Roux Couture. My rok is geel. My rok se bokant bestaan uit mesh wat bedek is met geel blomme en klein en fyn kristalle. My onderkant van my rok is geel en het geel glitter tulle. Ek het n uitsonderse sleep agter aan my rok.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was die kleur geel. Ek is absoluut mal oor geel. Ek het vanaf ek n klein dogtertjie was gedroom om die rok van Belle van Beauty and the beast te Kan hê. Ek is n ekstrovert en sien myself as n gelukkige holder meisie en dis hoekom ek die kleur geel gekies het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was eerlikwaar die hele rok self. Alles was gemaak soos wat ek dit wou hê en die rok was gemaak om net my te pas. Alles van my rok was net perfek. Die kleur,die blomme,die tulle asook elke klein detail.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media