Linke Loubser

Hoërskool Montana

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek was nog nooit iemand wat my aan die huidige mode of trend gesteur het nie - maar het wel nog altyd geweet wat ek wou he - en daarom my ellegante keuse !

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Montana

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Dit moes gemaklik tog stylvol wees en dit moes lyk soos die prentjie in my kop - ek was nie een oomblik teleurgesteld nie !

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die lae rug.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media