Lilly-Anne Matthysen

Hoërskool Adamantia

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het na 'n rok gesoek wat my persoonlikheid pas en wie ek is. Vriendelik, spontaan, kleurvol, liefdevol maar ook stylvol en netjies.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Adamantia

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek hou van kleurvol en bont. So ek het iets gesoek wat reenboog kleure in het, maar tog ook elegant vir 'n aand rok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die reenboog kleur voor in my rok, maar eintlik my hele rok

Datum van matriekafskeid?

2023-04-25

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media