Lillian Nel
Hoërskool Bredasdorp
Tuisdorp
Bredasdorp
Skool
Hoërskool Bredasdorp
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Joey B Couture
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my rok was om elegant maar simple te lyk en practical te kan beweeg. En ek het die idee gekry vir my rok deur fotos van trou rokke te kyk wat 2 in 1 rokke was wat n minirok was met n Groot romp bo oor. En ek wou dit weer kon dra.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My Matriekafskeid rok beteken vir my dat ek het nie nodig om in te blend of in the pas nie ek was bedoel om uit testaan
Hoogtepunt van die matriekafskeid
My hoogtepunt van die matriekafskeid was die musiek en om net lekker fun te kan he met my vriende en my mede graad groep.
Planne vir na matriek
My planne vir na matriek is om te gaan swot by n sjef skool en om aupair werk te doen om dit te befonds.
Gunsteling woord in Afrikaans
Uithouvermoë
Datum van matriekafskeid
2025-10-02