Lilesha Kok

Overkruin

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was grys glitter net met n baie blinkertjies en n stywe "shoe" broekie. n Madonna "like a virgin" toppie en ligte kant romp.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Overkruin

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou verseker my been wys,maar behoorlik wys! Ek wou gemaklik wees en "fun" kon he. Na honderde fotos op bruid webwerwe was ek so geinspireerd deur glitter,kant en Madonna se like a virgin korset. - Ek wou ook tog die 007 sexy inbring en nie te veel cinderella nie!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunstelling deel was verseker die shoe broekie wat skelm onder die net uitgeloer het. Die ligtheid van die lap was heerlik en ek kon myself vreeslik geniet.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media