Ouderdom
18
Skool
Curro Kathu
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
My rok is n laventelagtige kleur met blom borduuring aan die bokant op. Hy bestaan uit verskeie lapstukkies aan die buitekant wat n feeagtige silhoeët skep.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek vrek nog altyd oor feetjies en flinders, daarom was n mengsel van die twee my inspirasie gewees vir my droomrok. My eie sprokiesverhaal en ek die prinsess.🧚♀️✨️💕
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My gunsteling deel van my matriekafskeidrok was hoe vloeiend die patroon is en hoe my rok my laat voel het.
Datum van matriekafskeid
2025-09-26