Liané Gerber

Hoër skool Jim Fouché

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou altyd n blou rok gehad het vir my matriek afkseid om di blou van my oë uit te bring. Die pêrels verwys na my bubble en vreugdevolle persoonlikheid. Di rok is elegant maar staan steeds uit en dit beskryf my al te goed. Ek het n rok gevat wat my lyf en styl gekomplimeer het en dit sou ook nie moontlik gewees het sonder Orijinel nie. Die talentvolle vrou wat die eienaar is het my gehelp met elke liewe detail om dit die rok van my drome te maak.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou altyd pêrels op my rok gehad het maar het nooit geweet hoe om dit in te sit ni maar toe ek di bo kant van my rok se ontwerp gekry het met di een lang mou en di oop rug maar wat ni te oop is ni kon ek alles in plek sit. Die inspirasie vir die boonste deel van my rok het ek van ń informele rokkie op di internet af gekry en het geweet ek moet dit doen omdat dit n unieke sny aan dit het .

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my matriekafskeidrok moet wees al die pêrels met di kontras van die wit en blou met mekaar maar wat die pêrels ook komplimenteer is di snit van my rug en moue.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-06

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media