Liana de Andrade
Hoërskool Overberg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Overberg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het nie rondom my gekyk vir inspirasie, maar na binne deur te weet waarvan ek hou en as klassiek beskou ipv om modegure te volg.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek het van die kantwerkdetail op die bokant gehou, sowrl as van die klein steentjies wat daarop geglinster het.
Ek het ook gehou van die dramatiese sleep.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02