Liana de Andrade
Hoërskool Overberg
Ouderdom
18
Skool
Hoërskool Overberg
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek was op die uitkyk vir 'n rok wat pas by my gelaat, maar ook my persoonlikheid en persoonlike styl reflekteer, ek wou nie bloot 'n mooi rok gehad het nie, maar 'n elegante rok wat my komplimenteer.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het nie rondom my gekyk vir inspirasie, maar na binne deur te weet waarvan ek hou en as klassiek beskou ipv om modegure te volg.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Ek het van die kantwerkdetail op die bokant gehou, sowrl as van die klein steentjies wat daarop geglinster het.
Ek het ook gehou van die dramatiese sleep.
Datum van matriekafskeid
2025-10-02