Lia Kotze

Outeniqua

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek hou van iets eenvoudig en stylvol, maar steeds treffend! Daarom het ek vir op die styl besluit. Ek het baie rokke aangepas maar kon nie iets kry wat ek as geheel van hou nie, daarom het ons die rok laat maak en self ontwerp.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Vandat ek jonger was het ek altyd geweet dat ek ‘n emerald groen rok wil he vir my matriekafskeid rok. Ek is baie lank, 1.82 en wou my lengte aksentueer maar nie oor beklemtoon nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die lae rug en slit.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-07

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media