Lia Jansen

Hoërskool Monument

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou nog altyd 'n emerald groen rok gehad het. Die inspirasie vir my groen matriekafskeidrok kom van my liefde vir hoe groen op my lyk. Die kleur laat my oë uitstaan en gee my ’n vars, selfversekerde voorkoms. Ek wou ’n rok hê wat iets uniek en elegant uitstraal. Groen simboliseer ook groei en nuwe begin wat perfek pas by die betekenis van die matriekafskeid.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die feit dat die kant blink materiaal van van my rok verwydernaar is, alhoewel ek dit nie wou afhaal aangesien die rok nie dieselfde sou wees sonder dit.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media