Leshané Chatwind

Hoërskool Klerksdorp

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My ontwerpskeuse was gebaseer op die sprokiesverhaal "Aspoestertjie" met n twist,die rok het my persoonlikheid uitgebeeld en die detail het bygedra tot die glansheid van die rok.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja,Hoërskool Klerksdorp se matriekafskeid

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok is presies die resultaat van n jong dogtertjie wat wens sy kan eendag 'n prinses wees of wens sy kan een dag net voel soos een. n ware " Aspoestertjie " storie.. in vandag se tyd is daar soveel uitdagings en soms vergeet mens die belangrikheid van vriendelikheid teenoor almal, om ander te vergewe as hulle verkeerd doen en nooit toe te laat dat slegte dinge jou hart verwoes nie. Die temas van die verhaal Aspoestertje" is goed teenoor kwaad en geluk wat jou lewe verander...Dit het vir my beslis 'n dieper betekenis gehad.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die strikkies is my mees gunsteling deel van my rok,dit was die personal touch wat my persoonlikheid uitgebeeld het

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media