Lerinda Bresler

Oranje Meisieskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het n hele paar idees op die internet gesien vir rokke, maar elkeen wat ek gesien het, het iets gekort. Ek het toe besluit om al my idees te vat na die tannie wat my rok gemaak het en so by haar ook raad te kry daaroor. Die tannie het my toe gehelp om al die idees saam te sit in een rok.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Oranje Meisieskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het baie van die kleur gehou toe ek dit die eerste keer sien en die idee van n rok wat my goeie eienskappe kan beklemtoon het vir my baie uitgestaan. Ek wou baie graag ‘n rok hê waarin ek mooi, maar ook gemaklik en soos myself kon voel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur van die rok is my heel gunsteling deel want ek voel die groen komplemteer my oë baie mooi.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media