Leonne Lotz

Leonne Lotz Leonne Lotz Leonne Lotz

Ouderdom

18

Tuisdorp

Gqeberha

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Framesby in Gqeberha

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Met my ouer sussie se matriekafskeid wat 11 jaar terug was het ek ń pienk rok gedra. Die pink kleur sê ook baie van by persoonlikheid: selfvertroue, borrelend, vrolik, lewenslustig en uniek. Ek het spesifiek gesê pêrels sodat ek my ma en ouma wat oorlede is se juwele kan dra, maar ook my fyn en sagte kant te weerspieël. Die rok is elegant, tydloos en meer as net ń mooi rok, dit is wie ek is as ń vrou.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media