Leonelda Esterhuizen

Hoërskool Lichtenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het nog altyd iets eenvoudig en vloeiend gesoek, maar tog elegant. Die ontwerp het maar net by my gepas!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die rok lyk soos 'n roos, veral die kleur en dit gaan gepaard met my lewensmotto: "Blom waar God jou plant." Hoe ROOIER,hoe MOOIER.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur en die moue.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media