Leone Steenekamp
Volkskool Potchefstroom
Ouderdom
18
Skool
Volkskool Potchefstroom
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het die rok gesien tydens my suster se soektog na ń trourok by Jolache couture by Yolandi, sy was ook in die Volkskool en het vir my verduidelik dat hierdie letterlik die laaste matriek rok is wat sy sal maak sy het dit verlede jaar gemaak maar niemand het dit gekoop.
Ek was versot op die rok en yolandie het dit vir my gehou. Ons het die geld bymekaar gemaak en die rok gekoop uiteindelik. My mooi rooi rok.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het baie gehou van die kleur en omdat niemand omtrent in Potch rooi ooit waag nie het ek besluit om die “trend” te breek.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die rok se vloei en kleur dit is nie skelrooi maar het mooie bruin ondertoon. As mens loop dan skop die stukkie bruin aarde so uit en vertoon Vreeslik uniek.
Datum van matriekafskeid
2025-10-03