Lené
Ouderdom
17
Tuisdorp
Edenglen
Skool en dorp/stad van skool
St Dominics Catholic School for Girls Boksburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie vir my rok was van die film Wicked. Glinda se pienk rok met al die lae. Maar my gunsteling kleur is groen.
