Lene Van Zyl
Hoërskool Fichardtpark
Ouderdom
18
Skool
Hoërskool Fichardtpark
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Hello, my naam is Lené van Zyl. My rok beteken vir my baie, omdat my ma deel was van die hele proses, en ure gewerk sodat ek my beste kon lyk op my matriekafskeid aand. Dit was nog altyd my droom om soos n feetjie prinses te voel en te lyk en toe ek my rok aan trek die aand van my matriekafskeid het my droom waar geword.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het my inspirasie van n foto vanaf Pinterest af gekry, ek het dadelik geweet ek wil vir n fairy vibe gaan, en toe ek die foto sien het ek geweet dat dit die rok was wat ek gemaak wou hé
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Ek hou baie van my rok se moue, omdat dit baie detail en vorm gegee het.
Datum van matriekafskeid
2025-10-03