Lené Stevenson
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bloemfontein
Skool en dorp/stad van skool
Fichardtpark, Bloemfontein
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou graag net iets mooi en sag gehaad het wat nie skree “kyk vir my!” nie maar tog ook nie kon misgekyk word nie.
