Lené Earle

Hoërskool Bultfontein

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek was nog nooit een vir plein,eenvoudige of outydse rokke nie ,so ek het geweet ek gaan iets kies wat uitstaan en by my persoonlikheid pas.My vloeinde rok met n corset middel het definitief my middel beklemtoon.My rok was asook vol veelkleurige handvasgewerkte steune en silver patrone. My deurskynende onderkant met detail asook my boonste gedeelte van my rok se snit was eenders as enige ander rok .My ontwerper Tienie Boshoff het verseker my ekspektasies oorskry

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Bultfontein

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Vanaf ek n klein dogtertjie was het ek nog altyd n liefde gehad vir iets wat blink en wat ongewoon is ,so ek het geweet dit sal my inspireer om uit die boks uit te dink vir my ontwerp.Vanaf graad 10 het ek n silver rok wat ek op die internet gevind het gesien en verlief geword,en ek het geweet met so bietjie veranderinge aan die ontwerp sal ek my prentjie perfekte rok kan kry wat my soos n prinses en ster sal laat voel !

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Alhoewel ek alles van my rok besonders gevind het was al die steune op my rok asemrowend toe die son op dit gereflekteer het .Ek was ook mal oor die patrone op my rok wat vanaf my middel na die slepende deel van my rok geloop het !Die hoog slit het ook definitief n statement gemaak

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media