Leilani van Niekerk

Hoërskool Randburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het al van Gr.9 af begin kyk vir die perfekte rok idee vir my matriekafskeid. Ek het toe die voorreg gehad om hierdie jaar vir Diaan Daniels my idee te wys, waar hy dit beter as my idee ontwerp het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Randburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was om iets anders te doen wat uitstaan bo die ander rokke. Om 'n dramatiese swart rok te hê wat die aandag op my en my stunning rok vestig.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Om saam met Diaan te werk, waar hy my idee gevat het en in iets fantasties omskep het. Ek het uitgesien na elke aanpassing geleentheid, en om dan te sien hoe my rok verander in die mooiste, droom rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media