Leila Struwig

Hoërskool Driehoek

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is nog altyd mal oor blomme. Ek het my rok self ontwerp en wou he die rok moet my persoonlikheid uitbeeld. My rok is sprokiesagtig en alles waarvan ek gedroom het. Die grootste kompliment wat ek daardie aand ontvang het, vanaf verskeie mense, is dat my rok “so Leila” is.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Driehoek

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My liefde vir blomme en imperfeksie het my Matriekafskeidrok geïnspireer. Taylor Swift se 2020 Grammys rok het natuurlik ook n rol gespeel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was dat dit my soos n prinses laat voel het. Die fyn pêrels wat ons op die nippertjie bygevoeg het, het alles bymekaar gebring!

Datum van matriekafskeid?

2023-10-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media