Leeletha Govender
Hoër Meisieskool Paarl
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Lig — want dit simboliseer hoop, helderheid en die mooi dinge in die lewe.
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek was nog altyd mal oor glans en elegansie, ek het nog van kleins af gedroom om ’n diamantrok te dra. Die idee van sprankeling en styl het my geïnspireer om iets besonders en tydloos te kies.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
“Elegansie is ’n ingesteldheid, ’n manier om jouself met grasie en selfbeheersing te dra, selfs te midde van die storms van die lewe. Dit is die stil waardigheid wat respek afdwing, die sagte krag wat ander inspireer, en die onwrikbare grasie wat ’n blywende indruk laat.”
Vir my vang my matriekafskeidsrok presies hierdie gevoel vas. Dit simboliseer groei en afsluiting, die einde van my skoolhoofstuk en die begin van ’n nuwe reis vol drome, hoop en moontlikhede.
Datum van matriekafskeid?
2025-09-26